Agape liefde Wanneer ek vir jou sê dat ek jou liefhet dan bedoel ek dat ek jou onvoorwaardelik liefhet en daarom verklaar ek die volgende: Ek besef dat ek hierdie liefde nie uit myself kan gee nie en daarom sal ek daagliks tyd met God spandeer aangesien Hy die bron van hierdie liefde is. Ek sal streef […]