Waardestelsel
Ek onderneem om in al my optredes en gedagtes:
1. Godgesentreerd te wees
- Uitmuntendheid na te streef
- Om in verantwoording te staan teenoor twee of meer persone
- ‘n Voorbeeld vir ander te wees
- Myself daagliks te voed met God se woord
2. ’n Rolmodel te wees
- Om ’n voorbeeld en ’n voorloper te wees
- Om God se woord prakties te leef
3. Onselfsugtig op te tree
- Selfopofferend te wees
- Dit gaan oor die ander persoon
- Ek gee 100% van myself
4. Eenheid na te streef
- In my verhouding met God
- In my huwelik en gesin
- In die Huweliksfokusspan
5. Integriteit en eerlikheid in alle opsigte uit te leef
- Betroubaar te wees
- Deursigtigheid na te streef
- Vrymoedigheid te openbaar
- Hoe tree ek op wanneer niemand my sien nie?
6. ’n Positiewe gesindheid uit te leef
- Om in hoop en oorwinning te leef
- Om nooit ’n slagoffer te wees nie
- Alle huwelike kan gered word
7. Toegewyd te wees
- Teenoor God, my huwelik, my gesin, Huweliksfokus, ander mense en instansies
- Om diensbaar te wees
- Om die ekstra myl te stap
Leierspaar
Deon en Karin Du Toit
012 348 4837Beskermraad
Huweliksfokus staan onder beskerming van:
ds. Dirkie vd Spuy (Leraar - Moreletapark gemeente)
dr. Arnold Mol (Opvoedkundige & skrywer)
Pastoor Neville Norden (Leraar - Lewende Woord gemeente)
Brink en Alet Gardner (Stigterslede)Navrae & Besprekings
Vicky De Jager
086 111 4797
huweliksfokus@telkomsa.net
Ekstras
- Artikels (8)
- Nuusbriewe (1)
- Videos (2)

