Visie en Missie
Huweliksfokus Visie
Om huwelike te belyn met God se plan
Huweliksfokus missie
Die ondersteuning van God se plan vir eenheid, vergifnis, onvoorwaardelike liefde en vreugde in huwelike deur die aanbied van Wegbreekseminare, Dagseminare, Gemeenteseminare en Opvolgkursusse.
Dit word verder ondersteun met persoonlike berading, mentorskap en selfhelpprogramme aan interkerklike gemeenskappe landwyd
Leierspaar
Deon en Karin Du Toit
012 348 4837Beskermraad
Huweliksfokus staan onder beskerming van:
ds. Dirkie vd Spuy (Leraar - Moreletapark gemeente)
dr. Arnold Mol (Opvoedkundige & skrywer)
Pastoor Neville Norden (Leraar - Lewende Woord gemeente)
Brink en Alet Gardner (Stigterslede)Navrae & Besprekings
Vicky De Jager
086 111 4797
huweliksfokus@telkomsa.net
Ekstras
- Artikels (8)
- Nuusbriewe (1)
- Videos (2)

