Huweliksfokus

Nuusbrief Maart 2012
Boodskap van Deon en Karin vir 2012

Pred. 5:17  “Ek het iets gesien wat goed is: dit is aangenaam om te eet en te drink en die lewe te geniet onder al die geswoeg op hierdie wêreld.  Dit kom ‘n mens toe vir die hele leeftyd wat God hom skenk.”

Kom geniet ‘n paar pret aktiwiteite:

Volhard in Geloof in 2012 – Uit die pen van Deon en Karin du Toit

God word deur ons geloof behaag en God eer gehoorsaamheid!!!!

Wanneer ek onderstaande skrifgedeeltes lewe,

bring ek eer aan  God en sal hy my eer vir my geloof in Hom en Sy beginsels!!!!

Swaarkry

2 Kor. 11:27  Daar was vir my harde werk en swaarkry, dikwels nagte sonder slaap, dikwels honger en dors; en dikwels was ek sonder kos, sonder skuiling of bedekking teen die koue.

Verheug

Rom. 5:3  Dit is egter nie al nie. Ons verheug ons ook in die swaarkry, want ons weet: swaarkry kweek volharding,

God is goed en streng

Rom. 11:22 Neem in ag dat God vol goedheid, maar terselfdertyd ook streng is.  Hy is streng teenoor hulle wat van Hom weggedwaal het, maar vol goedheid teenoor jou – mits jy op Sy goedheid bly staatmaak.

Volhard

Spr. 1:14  Hulle het almal eensgesind volhard in die gebed saam met ‘n aantal vroue, onder wie ook Maria die moeder van Jesus. Sy broers was ook by.

Rom. 2:7  aan dié wat in goeddoen volhard en op dié manier soek na ewige heerlikheid, eer en onverganklikheid, gee Hy die ewige lewe;

Rom. 12:12  Verbly julle in die hoop; staan vas in verdrukking; volhard in gebed.

Kol. 1:11  Mag God deur sy wonderbare krag julle alle sterkte gee om in alle omstandighede geduldig te volhard.

1Tim. 4:16  Let goed op jou lewe en jou leer, volhard daarin, want deur dit te doen, sal jy jouself red sowel as dié wat na jou luister.

Jak. 1:2  My broers, julle moet baie bly wees wanneer allerlei beproewings oor julle kom,   want, soos julle weet, as julle geloof die toets deurstaan het, stel dit julle in staat om te volhard.   En die volharding moet end-uit volgehou word sodat julle tot volle geestelike rypheid kan kom, sonder enige tekortkoming.

2Tim. 1:3  Ek dank God, wat ek van my voorouers af in ‘n rein gewete dien, wanneer ek onophoudelik nag en dag aan jou in my gebede dink,  terwyl ek verlang om jou te sien as ek aan jou trane dink, sodat ek met blydskap vervul kan word,  en as ek my herinner die ongeveinsde geloof wat in jou is, wat eers gewoon het in jou grootmoeder Loïs en in jou moeder Eunice en wat — daarvan is ek oortuig — ook in jou is.  Om hierdie rede herinner ek jou daaraan om die genadegawe van God aan te wakker wat in jou is deur die oplegging van my hande.

‘n Paar getuienisse van seminare wat reeds aangebied is in 2012:

“Ongelooflike verryking in myself, my maat en my Vader!  Dit was besonders om op nuut my maat te leer ken.  Mense ontmoet en nuwe “tools” geleer.  Voorbereiding vir toekomstige huwelik (vroeg genoeg!)”

“Dat God my onvoorwaardelik liefhet, en nie kan wag dat ek voor Sy voete na Sy genade / Wysheid / Liefde kom soek nie.”

“So dankbaar ons kon klein verskille sinvol uitklaar!  En in dieselfde tyd baie oneindig dankbaar dat ek en Manlief nie MOES kom op die huweliksfokus naweek nie maar dat ons WOU en uitgesien het.  Die lesings, inligting “tools”, humor en getuienisse was ‘n fees.”

“Ek het my Koning en my man weereens ontdek.  Dit was vir my wonderlik.  Dit was baie lekker om die naweek ook saam met ander te deel en te kan voel ek is nie die enigste een wat foutjies maak nie.  ‘n MOET vir enige getroude paartjie wat die Here wil vind in hul huwelik, en om volkome ‘n eenheid te vorm.”

“Ek het weer vir God ontmoet.  Ek kyk met nuwe oë na my vrou en kinders.  Ek weet nou hoe om God weer deel te maak van ons Huwelik.”

“Dit het my gehelp om te weet waar ek staan as Man in die huwelik.  Hoe om situasies te hanteer en om reg op te tree.”

Gebed:

Dankie Vader dat ons as Huweliksfkusspan deel mag wees van hierdie proses in mense se lewe.  Ons bid dat elke getuienis standhoudend sal wees en dat elke egpaar getrou sal bly in die besluite wat hulle tydens die seminaar geneem het.  In Jesus se Naam.

Amen

Om soos Jesus te wees
Van vroeg af in my Christelike lewe is dit ‘n frase wat bo aan die lysie staan van wat ek moet doen of hoe ek moet wees. “ Ek moet soos Jesus wees”. Ek moet soos Hy praat en staan en optree en my woorde kies en ander so behandel.  Ek moet soos Hy wees!

Iewers kom iemand die  bemarkbaarheid van die sê ding agter en nou moet ek my oggend tee met my linkerhand drink anders skreeu die beker vir my “Jy moet soos Jesus wees!”  of die bandjie om my arm, of die tydskrifte en boekmerke en preke.   Ag Vader, kan ek nie maar net vandag myself wees nie.  Kan ek nie maar net dinge doen soos ek goed dink nie en as dit dan nou verkeerd is,  iemand seer maak of te na kom, dan belowe ek om askies te se.

Nie ‘n slegte idee nie né, maar dan sal ek ook moet ophou om almal om my te beoordeel aan “dis darem nie wat Jesus sou doen nie”.  Ek weet, gelukkig doen ons dit darem nie te ooglopend nie  maar het eerder ‘n goed ingeoefende  kop skud met meegaande tong geluidjies en ‘n gesig wat getuig van werklike empatie met die ander se onvermoë om tog net soos Jesus te wees.

Karin sit jare terug met ons tienjarige en huiswerk deur worstel toe hy skielik sy kop op sy bors laat sak en stadig soos ‘n robot se, “my…batterye…is…nou…pap…ek ….kan…nie…meer…nie.

Ouens, ek voel ook nou so, my “batteries is fodde”.  Ek kan ook nie meer nie.  Ek is moeg vir die skuldgevoel en die algemene gevoel van mislukking.  Wat gaan gebeur as ek nie soos Jesus is nie,  maar eerder soos ekself?  Moet my hele lewe altyd gaan oor wie ek nie is nie,  eerder as oor wie ek wel is.  Het iemand nie iewers gesê dat ek nooit sal kan verander tensy ek nie eers erkenning kry vir wie ek is nie.  Maar nee, “not good enough”, ek moet ‘n rolmodel hê, ‘n mentor, wat my help om soos iemand anders te wees.  Geen wonder die helfte van die wêreld sit met ‘n identiteitskrisis nie.

Het Jesus nie eerder vir ons ‘n ander boodskap gebring nie.  Was dit nie eerder een van vertroue in jouself, in jou eie uniekheid nie.  Hoekom anders het Hy ons dan so wonderlik verskillend gemaak?  Natuurlik het Hy vir ons ‘n voorbeeld kom stel, maar reeds daarin lê die probleem. Hy het vir ons kom wys hoe Hy dit doen en nou kan ons Sy beginsels gebruik en dit op ons eie manier doen.   Het ons nie al so eie met Hom geraak, dat ons die God van die heelal verneder het tot op ons vlak van mens wees, en nou dink ons dis moontlik om soos Hy te wees nie. “ Dream on baby!”  Ons sal dit nooit maak nie, ons sal nooit soos Hy kan wees nie, want Hy is God!

Nee, ek het ‘n nuwe plan.  God se Gees lewe in my omdat ek vir Jesus Christus as my verlosser aangeneem het.  Die Helige Gees wil my nie soos Jesus hê nie maar eerder soos die beste Deon as wat ek maar vir Jesus  kan wees.  Ek is klaar om soos iemand anders te probeer wees net om iemand ander gelukkig te maak  terwyl ek self siels ongelukkig is.  Van nou af is ek Deon vir Jesus, en as my beste pogings nie goed genoeg vir jou is nie, onthou tog ek bly ‘n sondaar in proses.  Miskien moet jy maar meer soos Jesus probeer wees…………

Lief en leed in Huweliksfokus

Christiaan en Sherise Roux het vir Christin van God af ontvang met groot dankbaarheid.  Christiaan sê geen vooraf gepraat kon hom voorberei vir daai gevoel nie en hy sal ook nie vir ander kan se hoe dit voel nie, hulle sal self moet wag en voel.

Ons skoondogter Nadia in Amerika is ook weer verwagtend met nog ‘n seuntjie.  As God wil gaan hy sy opwagting so aan die begin van September maak.  Dan het ons een klein dogter en drie seuntjies in Amerika.  Die ander twee kleinseuns in Alberton het ook ‘n nuwe maatjie gekry.  Die Here het vir Renier en Tanya daartoe gely om as pleegouers op te tree vir vierjarige Jacky.

Hoe gee jy om vir ander?

‘n Muis het ‘n muisval in die plaashuis opgemerk. Ontsteld het hy na sy vriende gehardloop en hulle vertel. Die hoender het gesê, “jammer maat, nie my probleem nie.” Die vark het gesê, “Ek bid vir jou.’ Die bees was besig en het gesê hy moet later terugkom. Die arme muis moes maar alleen die probleem aanpak. Daardie nag het ‘n giftige slang in die huis gekom en die boervrou gepik. Sy het ‘n hewige koors ontwikkel. Soos almal weet, is hoendersop goed vir koors. Die boer het dus die hoender geslag. Sy vrou se toestand het bly versleg en die boer moes ook die vark slag om die bure, wat op die plaas byeengekom het, te voed. Oplaas is sy vrou oorlede en die boer moes noodgedwonge ook die bees slag om aan die begrafnisgangers kos te verskaf. Almal het dus op die ou einde verloor!

Die Bybel sę, ‘…praat die depressiewes moed in, ondersteun die swakkes, wees geduldig met almal.’ Dit verg slegs die volgende om ‘n aanmoediger te wees: gewilligheid om ‘…die swakhede te dra van die wat nie sterk is nie, en nie onsself te behaag nie…’ (Romeine 15:1 1983-Vertaling). Voordat jy besluit iemand anders se probleme traak jou nie, lees hier: ‘…As een lid swaarkry, kry al die lede saam swaar…’ (1 Korintiërs 12:26). Jy kan nie sonder meer ander se hartseer ignoreer nie; dit kan môre met jou gebeur! Ons word aangesê om ‘…ander gelowiges wat swaarkry [te help]…’ (Galasiërs 6:2 NLV). Wanneer een van ons bedreig word, is almal in gevaar. Ons lewens is ineengevleg om ‘n rede; elkeen van ons is ‘n onmisbare draad in ‘n ander se tapisserie.

Die wat ‘n ware verhouding met God ontdek het sal weet dat dit nie meer bestaan uit ydele woorde en leë beloftes en mooi praatjies nie. Nee, dis op Sy skoot sit en een tot een oogkontak en gesels.  Ons moet onsself onderskei van die wêreld af en dit is om op ‘n baie meer intieme manier vir mekaar daar te wees, in die moeilike tye sowel as in die goeies.

Baie Dankie

Die Woord se daar is ‘n tyd om te gee en ‘n tyd om te neem.  God het dit goed gedink om Huweliksfokus te bederf met ‘n nuwe perseel waar ons die Pretoria seminare aanbied.  Louis McLaren van Shere Empowerment Conference Centre borg ons seminare vir 2011.  Alles omtrent die perseel, die diens en verversings getuig van mense wie se harte uitverkoop is aan Jesus Christus en wat die begrip “diensbaarheid” hul hoogste prioriteit gemaak het.

Ons grootste dank aan julle!

Vir alle konferensie, funksies en troues kan julle hulle gerus kontak.

Die Wonder van Vergifnis
As iemand ons seermaak, is dit maklik om kwaad te word.  Ons verhard ons hart om ons teen verdere seerkry te beskerm.  Hoewel dit normaal is om aanvanklik gekwets en kwaad te voel, is sulke gevoelens veronderstel om verby te gaan.  Op die lange duur gebruik volgehoue bitterheid baie meer emosionele energie as wat dit opwek.  Dit laat ons prikkelbaar en angstig voel, versuur ons lewe en beroof ons van vreugde. Om te leer vergewe, beteken nie dat jy in die toekoms immuun teen seerkry sal wees nie.  As jy egter vergeef, sal jy minder en korter ly.  Dit is ‘n vaardigheid wat enigiemand kan aanleer:

1. Erken dat jy seergekry het.  Baie mense gee voor dat hulle nie omgee as iemand hulle seermaak nie.  So skuif jy jou pyn op die agtergrond, waar dit dan begin sweer.  Erkenning dat jy seergemaak is, is die eerste stap na genesing.

2. Staan vir ‘n rukkie weg van jou pyn.  As iets jou ontstel, haal ‘n paar keer diep asem en dink aan iemand vir wie jy lief is of wat vriendelik met jou was.  So herinner ‘n mens jou daaraan dat jy kan kies waarop jy jou aandag wil fokus, en jy sal jou op positiewe dinge kan toespits.

3. Besef dat vergifnis ‘n besluit is wat ‘n mens bemagtig.  As jy ‘n doelbewuste besluit geneem het om iemand te vergewe, sal jy die een wees wat die uitkoms van die verhouding bepaal.

4. Moenie wag vir ‘n verskoning nie.  Ons raak maklik selfvoldaan en weier om te vergewe as niemand ons om verskoning vra nie.  Dit bring egter mee dat ons jare lank aan ons woede vasklou.  Ons laat ons welstand in iemand anders se hande.

5. Dink aan die verligting wat oor jou gespoel het toe ‘n geliefde jou vergeef het.

6. Voer ‘n simboliese daad uit soos om ‘n kers aan te steek en jou te verbeel dat jou woede saam met die was wegsmelt of skryf al die gevoelens neer en dra dit op aan die Heer en steek dit daarna aan die brand en vergeet daarvan.

7. Maak ‘n gewoonte daarvan om te vergewe.  Begin by iets onbenulligs.  Gestel jy is haastig en die persoon voor jou by die snelkassier in die supermark het te veel goed in haar mandjie.  Sê vir jouself:  Dis nie belangrik nie.  Ek daag myself uit om geen kwade gevoelens jeens hierdie persoon te koester nie.

8. Moenie haastig wees nie. Vergifnis maak nie alles onmiddellik reg nie;  dit is bloot die belangrikste eerste stap om ‘n verhouding wat geskend is, te herbou.

9. Vergeet van ‘vergeet en vergewe’  Gekwetste gevoelens kan voortduur selfs nadat jy vergewe het.  Dit kan selfs noodsaaklik wees om in die een of ander stadium die verskoning te hernu.  As jy ‘n wrok afskud, maak dit jou vry om aan te beweeg.

10. Ten laaste moet jy onthou om nie jou eie naam van die vergifnislysie weg te laat nie.  Om ander te vergewe, is net die spieëlbeeld daarvan om onsself te vergewe.

Onthou:

Neem verantwoordelikheid vir jouself en jou lewe

(Dit sluit in wie jy is, wat jy doen en wat jy in die lewe bydra.)

Moenie ‘n slagoffer wees nie.

(As jy glo dat die lewe onregverdig is, word jy een.  Kyk realisties na jou lewe en beweeg aan.  Dink daaraan dat alles wat met jou gebeur ‘n geleentheid is om na jou volle potensiaal te groei.)

Verander jou uitkyk

(Om die lewe as onregverdig te beskou, is maar net een manier van na die saak te kyk en nie noodwendig die volle waarheid nie.  Jy kan nie alles beheer wat met jou gebeur nie, maar jy kan jou reaksie daarop beheer.)

Huwelik beteken vandag “Hier wil ek……..doen net wat ek wil.”
Die probleem is, my maat wil ook net doen wat hy of sy wil, en dan het ons twee wille en nie ‘n weg nie, en kort voor lank is dit sommer weg met die huwelik.

Ai, dis darem maar regopsit woorde hierdie.  Ons kan mos nie sommer net sê,  “Ek is nie meer lus nie” of  “Dis nie meer lekker nie” of  “My maat maak dit vir my onmoontlik  om aan te gaan .”

Ek het darem eendag lank gelede ‘n belofte gemaak voor ‘n klomp mense en die Here, iets van ……. vir botter of vir wors,  in siekte of  gesondheid, tot die dood ons skei.  Helaas die vindingrykheid wat ons aan die dag lê om by hierdie belofte verby te kom, oortref by verre die verskonings wat ons uitdink as die “spietkop” ons aftrek vir ‘n spoedoortreding.

Hokaai!  Wag ‘n bietjie, sal jy sê, ek gee darem regtig nie om as die botter ‘n bietjie min raak nie, selfs so nou en dan heeltemaal op raak,  is ook hanteerbaar, maar as ek darem maand in en maand uit net wors eet, raak dit darem te veel.

Hy is deesdae met sy werk getroud en nie met my nie.  Hy stel nie belang in die kinders nie, en die bietjie tyd wat daar is spandeer hy aan sy sport en vriende.  Ons sit nooit meer sommer net en gesels nie, ons het net nie meer pret en plesier soos toe ons jonk getroud was nie.  Die lewe het so ernstig geword .

Of……..

Niks wat ek doen is goed genoeg nie, sy vind fout met alles.  Ek is of te veel by die werk of ons het te min geld, ek is te streng met die kinders en kyk te veel TV.  Sy het altyd tyd vir haar vriende maar nooit tyd om saam te gaan muurbal speel of rugby kyk nie.  Sy was dan my beste vriend, wat het van haar geword.

Klink dit dalk ‘n bietjie bekend, of is die “wors” gedeelte van jou huwelik baie erger as dit?  Salomo het in sy groot wysheid gesê “ yster slyp yster, so slyp die een die ander.”  Die manne tree in die huwelik met die verwagting dat hulle vrouens nooit sal verander nie, en dan verander hulle, terwyl die vroue die huwelik ingaan met die verwagting dat die man darem sal verander en dan verander hulle nooit nie.  Al wat dan oorbly is nie meer die slypproses nie, maar ‘n afbreekproses wat baie keer lei tot groot hartseer en onmin,  wat nie net die verhouding beskadig nie, maar ook letsels by die kinders kan laat.

Ons glo onwrikbaar daarin dat God se huwelik op ‘n paar eenvoudige beginsels gegrond is nl:

Aanvaar mekaar onvoorwaardelik.

Kruisig die eie ek in jou lewe.

Vergewe mekaar in Christus Jesus.

Ons probeer so hard om die mense te word wat ons maats gelukkig sal maak, dat ons skoon vergeet om die mens te word wat God gelukkig sal maak.  As elke man op die plek kom waar God hom wil hé en elke vrou op die plek waar God haar wil hé, sal die resultaat daarvan ‘n uitmuntende huwelik wees.  Dan sal ons verhouding met ons kinders en medemens eenvoudig ‘n fees wees en ons sal soveel “botter” in ons lewens hé, as wat ons harte begeer.

Iemand het eendag gesê: “The greatest weapon in life is unconditional love, because it creates it`s own response”  Neem vandag die besluit en hanteer jou maat met daardie liefde al verdien hy of sy dit nie, dan stel jy God se krag in werking.  Verlustig jou in Hom en Hy sal jou gee, die begeertes van jou hart, verlustig jou in Hom.

Uit die pen van Deon en Karin van Huweliksfokus.

Vir meer inligting oor ons wegbreeknaweke vir verloofdes en getroudes kan jy gerus vir Elta Lubbe skakel by Telefoon 012 653 3167.  Sy sal jou ook meer vertel aangaande ons huweliksweke en weeklikse huweliksbougroepe.

Sit die “oemf” terug in jou huwelik
Bou ‘n verhouding met jouself

Wees lief vir jouself

Maak tyd vir jouself

Erken jou eie tekortkominge

Wees ‘n heelmens in jouself

Twee halwe mense kan mekaar nie heelmaak nie

Begin nuut

Dis bevrydend

Nuwe opgewonde gevoel

Sien uit na mekaar

Ontdek mekaar weer van vooraf

Dink terug aan julle jong dae

Doen weer daardie moeite en spesiale dinge vir mekaar

Vergewe jouself en mekaar vir mislukkings en pyn

Gebruik die regte motivering

Waarheen is jy op pad

Wat wil jy bereik?

Kry gesamentlike doelwitte en drome waarby albei gemotiveer sal word en skryf dit neer

Toets julleself gereeld daaraan.

Lag saam

Forseer jouself om te lag oor niks

Konsentreer om neer te lag

As jy dink daar is niks om oor te lag nie is jy reg

Kies om te lag

Moenie so ernstig wees nie, forseer jouself om die ligterkant van die lewe raak te sien

Geniet die oomblik

Fokus op die oomblik

Kies om die beste te maak

Soek die geleenthede in die hede

Hou op fokus op die verlede se foute en skuldgevoelens

Daar is geen toekoms in die verlede nie

Die hede bepaal jou toekoms

Bou ‘n nuwe opwindende toekoms met mooi herinneringe

Moenie ‘n “alleenloper” wees nie

Gesonde alleentyd is nodig

Gesamentlike tyd is meer belangrik en moet beplan word

Staan by daardie beplanning

Werk as ‘n span

Moenie dat jou maat jou optrede bepaal nie

Wees ‘n termostaat, nie ‘n termometer nie

Komplimenteer mekaar

Bou mekaar op

‘n Opregte kompliment is ‘n geskenk van liefde

Let op wanneer jou maat iets moois of goed doen

Wys hulle dat jy dit raak sien en dat dit vir jou waarde het

Opbouende kritiek is teenstrydig met opbouende woorde van aanvaarding

Fokus op goeie punte

Beplan meer pret

Kies om dit daagliks te doen

Speel weer saam

Word weer kinders

Doen weer die dinge wat julle na mekaar toe aangetrek het

Beplan tenminste 1 aand per week

“Dress up, not down”

Reël ‘n spesiale aand

Huur ‘n pakklere en koop ‘n nuwe rok

Haal al die stoppe uit om dit soos ‘n eerste afspraak te hanteer

Verras jou maat onverwags.

Voorspelbaarheid kweek verveeldheid

Doen iets heeltemal buite die gewone

Koop ‘n kaartjie.  Sing ‘n romantiese liedjie

Bad saam met kerse, nie net wanneer julle romanse beplan nie

Wees kreatief

Vier julle liefde

Vier spesiale dae op ‘n romantiese manier

Moenie verwagtinge koester nie.

Hierdie is ‘n moeilike een

Jou onvervulde verwagtinge bring altyd probleme en teleurstelling

I.p.v om ‘n verwagting te kweek dat jou maat jou op ‘n spesifieke manier moet liefhê, laat hom/haar toe om dit op hul eie unieke manier te doen

Behoeftes mag wel gedeel word van albei kante af, sonder druk

Beoefen jou gawe van keuse

Dit is jou beste gawe

Doen jou beste om nie die foute van die verlede te herhaal nie

Dink voor jy optree

Hierdie gaan ‘n bewustelike poging moet wees, veral as jy geneig is om jou maat in sekere areas negatief te sien. – Jy moet daarteen kies

Wees goedgesind teenoor mekaar

Ouers Moenie…
Moenie my bederf nie.  Ek weet maar te goed dat ek nie alles mag kry waarvoor ek vra nie – ek toets julle net.

Moenie bang wees om ferm teen my op te tree nie.  Ek verkies dit; dit gee my sekuriteit.

Moenie dat ek slegte gewoontes aanleer nie.  Ek moet op julle staatmaak om dit vroegtydig uit te wys.

Moenie my kleiner laat voel as wat ek is nie – dit sal my onnodig “groot” laat optree.

Moenie my voor ander reghelp nie – ek sal baie meer aandag daaraan gee as julle dit eenkant en alleen doen.

Moenie my laat voel dat al my foute sondes is nie – dit gooi my gevoel vir waardes heeltemal deurmekaar en laat my onseker voel.

Moenie my beskerm teen gevolge nie – soms moet ek op die harde manier leer.

Moenie kwaad word wanneer ek sê ‘ek haat julle!’ nie.  Ek haat julle nie, net julle vermoë om my te dwarsboom.

Moenie te veel aandag gee aan al my klagtes nie – soms kry ek juis daardeur die aandag wat ek soek.

Moenie aan my torring nie – as julle aanhou, sal ek myself moet beskerm deur my doof te hou.

Moenie oorhaastige beloftes maak nie.  Onthou dat ek baie afgehaal voel wanneer julle jul beloftes verbreek.

Moenie vergeet dat ek myself nie altyd so duidelik kan uitdruk nie – dit is hoekom ek soms nie heeltemal die kol tref nie.

Moenie te veel eerlikheid van my verwag nie.  Ek word maklik bang en dan vertel ek leuens.

Moenie ‘n dubbele standaard toepas nie.  Dit maak my heel deurmekaar en ek verloor dan net my vertroue in julle.

Moenie my wegwys wanneer ek vrae vra nie.  As julle dit doen, sal julle agterkom dat ek ophou vrae vra, en my inligting elders sal gaan soek.

Moenie my vertel my vrese is ongegrond nie – vir my is hulle werklik en julle kan baie doen deur dit net te probeer verstaan.

Moenie probeer voorgee julle is onfeilbaar en volmaak nie.  Dit is vir my ‘n groot skok as ek agterkom julle is dit nie.

Moenie dink dis benede jul waardigheid om my om verskoning te vra nie.  ‘n Eerlike benadering dwing respek by my af.

Moenie vergeet hoe vinnig ek groei nie.  Dit moet vir julle moeilik wees om altyd tred te hou, maar probeer asseblief hard!

Moenie vergeet dat ek daarvan hou om met die lewe te eksperimenteer nie.  Daarsonder kan ek nie vorder nie.

Moenie vergeet dat ek nie kan vooruitgaan sonder volop liefde en begrip van julle kant af nie.  Maar DIT hoef ek julle seker nie te sê nie!

Vyf Basiese beginsels waarop ons verhouding met Christus gebaseer is.
1. Jy moet seker wees dat jy ‘n kind van God is

1 Joh. 5:11-13 “En die getuienis behels dit: God het ons die ewige lewe gegee, en die lewe is deur Sy Seun.  Wie die Seun het , het die lewe, wie nie die Seun van God het nie , het ook nie die lewe nie.  Hierdie brief skrywe ek vir julle, sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het, julle wat in die Seun van God glo”.

Ons hoef nie te voel, of te dink, of te hoop dat ons die ewige lewe het nie. Ons kan weet omdat dit ‘n feit is wat gegrond is op die geloofwaardigheid van die woord van God.

2. Jy kan weet dat jou sondes vergewe is.

1 Joh. 1:9 “Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid”.

Ons hoef nie te voel dat ons vergewe is nie, ons is vergewe op grond van die belofte in die woord.

Hoekom vra ons dan om vergifnis?

Belydenis is nie om vergifnis te verkry nie, ons is reeds vergewe, dit is om God se vergifnis te ervaar .  Vergifnis is ‘n voorvereiste om gereinig te word.

Om gemeenskap met God te herstel.

3. Ons moet weet dat ons met die Heilige Gees vervul is gebaseer op 2 FEITE.

Ons word beveel om met die Heilige Gees vervul te wees.

Ef. 5:18 “Moet julle nie aan drank te buite gaan nie; daarmee gaan losbandigheid gepaard.  Nee, laat die Gees julle vervul.”

Vervul beteken om oomblik vir oomblik beheer en toegerus te word deur die Gees.  God het belowe om ons gebede te verhoor as ons volgens Sy wil bid.  Ons kan die Heilige Gees vertrou om ons te vul op grond van Sy belofte.

1 Joh.5:14 – 15 “En nou kan ons met vrymoedigheid na God gaan, omdat Hy ons gebede verhoor as ons iets volgens Sy wil vra.  En aangesien ons weet dat Hy ons gebede verhoor as ons iets so vra, weet ons ook dat ons kry wat ons van Hom vra.

Die Heilige Gees woon in alle Christene, maar nie alle Christene is met die Heilige Gees vervul of word deur Hom beheer nie.  Ons kan nie met die Heilige Gees vervul en beheer wees EN ook dieselfde tyd beheer wees deur sonde soos (woede, kommer, angs, vrees, wellus, onvergewensgesindheid ens. nie.)

Jy kan deur die Heilige Gees vervul word as jy:

Alle bewuste sonde bely(Ps. 66:18)

Elke area van jou lewe aan Christus toevertrou (Rom. 6:16 – 17)

God vertrou om te doen wat Hy beloof het.

4. Jy moet oomblik vir oomblik begin wandel in die Gees.

Dit moet nou ‘n lewenswyse begin word om in gehoorsaamheid met die HG te wandel, ooreenkomstig die onderstaande.

Gal. 5:16 “Laat julle lewe steeds deur die Gees van God beheers word, dan sal julle nooit swig voor begeertes van julle sondige natuur nie.

5. Begin getuig in die Gees

Matt 12:34 “….waar die hart van vol is loop die mond van oor.”

Hand 1:8 “Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom en julle sal My getuies wees, in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.

! Baie belangrik !

Jy sal nie in die Gees getuig indien jy nie in die Gees wandel nie.

Jy sal nie in die Gees wandel indien jy nie met die Gees vervul is nie.

Jy sal nie met die Gees vervul wees indien jy nie jou sondes bely nie.

Die kans is groot dat jy nie jou sondes sal bely indien jy nie seker is dat jy ‘n Christen is nie.

Hoekom moet ek Jesus aanneem?
Jy hoef nie! Die woord van God dwing ons nooit om iets te doen nie maar gee altyd vir ons keuses, keuses wat gepaard gaan met straf op ongehoorsaamheid en seen op gehoorsaamheid.  Van die begin van die Skepping af het God alles en almal gemaak soos Hy wou en daarmee saam die doel waarom Hy dit gemaak het.  Die eerste opdrag wat God die mens gegee het was aan die man nl. om te heers oor Sy skepping (Gen 1:26). Omdat Sy opdrag was dat hy en die vrou een sal word in die huwelik impliseer dit dat die vrou saam met hom oor die skepping sal heers.  Na die sonde van ongehoorsaamheid (Gen 3:6) het God beveel dat die man oor die vrou sal heer en dat sy na hom sal hunker (Gen 3:16).  A.g.v. die sonde stuur God die mens uit die tuin uit weg en moet hulle die gevolge van hulle besluite dra.  Sy opdrag bly egter dat die mens sal vermeerder en oor die aarde sal versprei (Gen 9:7)

God gee uiteindelik vir Sy volk wette waarvolgens hulle moet lewe,nl. Die tien gebooie (Ex 34:28).  Met die daarstel van die wet kom die sonde.  Daar is nou reëls oor hoe ons as mens mag lewe.  Sonde is ongehoorsaamheid aan God se opdragte.  Hoekom?  Omdat ongehoorsaamheid aan God gepaard gaan met straf en dit bring verwydering tussen ons en Hom bring.  Sy plan met die skepping was dat ons in verhouding met Hom kan staan. (Gen 3:8-10)

So, ons sien dat God wil hê dat ons in verhouding met Hom moet staan en dit bewys deur gehoorsaamheid aan Sy opdragte.  Satan gebruik sy invloed in ons lewens om ons besluite te beïnvloed om ongehoorsaam aan God te wees en sodoende die verhouding skade aan te doen. (Gen 3:1-5)   God se egter dat ons moet sterf as ons ongehoorsaam aan Hom is. (Gen 2:16-17)

God het dus besluit dat daar straf op sonde moet wees, maar omdat Hy nie die verhouding permanent wil vernietig na sonde nie besluit Hy dat ons ‘n dier mag offer vir versoening met Hom.  Die dier se bloed vloei dus in die plek van die mens se bloed.  Dit word ‘n versoenings offer genoem.

God besluit later dat Hy een finale offer wil hê wat die totale sonde van die mens sal uitwis en die verhouding met Hom permanent sal herstel.  Sy besluit was dat Sy Seun, Jesus Christus die Here (Jesus, Sy wêreldse Naam, Christus, die Heilige van God, die Here, die heerser oor die skepping) in die gedaante van ‘n mens vir ‘n tyd op aarde sal lewe, deur die mens se ongeloof, afguns en jaloesie, Hom vals sal beskuldig sodat Hy ter dood veroordeel sal word en uit eindelik aan ‘n kruis sal sterf.  (Matt 27:22-23) Hy sal die sonde van die wêreld op homself neem en namens elke mens die straf van ongehoorsaamheid aan God in die ewige helse vuur betaal.

God die Vader sal Hom egter na drie dae uit die dood opwek en Hom lewendig terug neem in die hemel van waar hy vandaan kom om daar te wag vir die finale dag van oordeel om te bepaal wie vir die res van tyd saam met Hom sal heers in die ewige lewe en wie vir ewig in die hels vuur deur Satan gepynig sal word.

God se egter dat daar ‘n voorwaarde is om die ewige lewe saam met Hom te ontvang en dit is dat ons Jesus moet aanneem.  (Rom 3:25)

Dit beteken dat ons moet glo dat Jesus die Seun van God is, dat Hy werklik op aarde kom woon het en vir my sondes aan ‘n kruis gesterf het en vandag deur Sy Gees in elkeen woon wat Hom aangeneem het (Joh. 1:12)  Hoe neem ek vir Jesus aan? (Hand.2:38)

Red die Huwelik
Daar is min dinge wat nie iewers al deur die jare gered moes word nie.  Van die reën woude in die Amasone tot walvisse en renosters en vrouens en kinders.  Almal is God se geskape wesens en het net soveel waarde as enigiets of iemand wat God gemaak het.  Dit is egter belangrik om net weer na God se oorspronklike opdrag uit Sy Woord te gaan kyk om al hierdie dinge in perspektief te plaas.

God skape die wêreld in ses dae

Die man word as Sy verteenwoordiger geskape

Nadat Adam vir die diere name gegee het besef hy dat hy alleen is en vra vir God vir ‘n maat, wat God doen in die vorm van die vrou, sy hulpmaat.

God gee die opdrag van verlaat, aankleef en eenwording as opdrag vir die huwelik

Laastens kom die opdrag om te heers oor Sy skepping.

Die heerskappy oor die skepping word dus gedoen vanuit die huweliksverhouding en daardie verhouding kry sy oorsprong in die verhouding wat Christus met Sy kerk gehad het en vandag nog wil hê.   Ons glo dus om eers die huwelik te red voor ons met iets anders begin!

Huweliksfokus se visie is “Om huwelike te belyn met God se plan”.

Jy kan ‘n verskil maak in ons land deur by jouself te begin en te besef dat ‘n huwelik nie sommer net is omdat ons getroud is nie, maar dat daar ‘n diep geheimenis tot geestelike, emosionele en fisiese intimiteit is.  Dit is ons  fokus en ons is gereed om jou ook te help, om uiteindelik ander te help.

Hoekom baklei ons al meer?