Om soos Jesus te wees
Van vroeg af in my Christelike lewe is dit ‘n frase wat bo aan die lysie staan van wat ek moet doen of hoe ek moet wees. “ Ek moet soos Jesus wees”. Ek moet soos Hy praat en staan …
Die Wonder van Vergifnis
As iemand ons seermaak, is dit maklik om kwaad te word. Ons verhard ons hart om ons teen verdere seerkry te beskerm. Hoewel dit normaal is om aanvanklik gekwets en kwaad te voel, is sulke gevoelens veronderstel om verby te …
Huwelik beteken vandag “Hier wil ek……..doen net wat ek wil.”
Die probleem is, my maat wil ook net doen wat hy of sy wil, en dan het ons twee wille en nie ‘n weg nie, en kort voor lank is dit sommer weg met die huwelik.
Ai, dis darem maar …
Sit die “oemf” terug in jou huwelik
Bou ‘n verhouding met jouself
Wees lief vir jouself
Maak tyd vir jouself
Erken jou eie tekortkominge
Wees ‘n heelmens in jouself
Twee halwe mense kan mekaar nie heelmaak nie
Begin nuut
Dis bevrydend
Nuwe opgewonde gevoel
Sien uit na …
Ouers Moenie…
Moenie my bederf nie. Ek weet maar te goed dat ek nie alles mag kry waarvoor ek vra nie – ek toets julle net.
Moenie bang wees om ferm teen my op te tree nie. Ek verkies dit; dit gee …
Vyf Basiese beginsels waarop ons verhouding met Christus gebaseer is.
1. Jy moet seker wees dat jy ‘n kind van God is
1 Joh. 5:11-13 “En die getuienis behels dit: God het ons die ewige lewe gegee, en die lewe is deur Sy Seun. Wie die Seun het , het …
Hoekom moet ek Jesus aanneem?
Jy hoef nie! Die woord van God dwing ons nooit om iets te doen nie maar gee altyd vir ons keuses, keuses wat gepaard gaan met straf op ongehoorsaamheid en seen op gehoorsaamheid. Van die begin van die Skepping af …
Red die Huwelik
Daar is min dinge wat nie iewers al deur die jare gered moes word nie. Van die reën woude in die Amasone tot walvisse en renosters en vrouens en kinders. Almal is God se geskape wesens en het net soveel …
Leierspaar
Deon en Karin Du Toit
012 348 4837Beskermraad
Huweliksfokus staan onder beskerming van:
ds. Dirkie vd Spuy (Leraar - Moreletapark gemeente)
dr. Arnold Mol (Opvoedkundige & skrywer)
Pastoor Neville Norden (Leraar - Lewende Woord gemeente)
Brink en Alet Gardner (Stigterslede)Navrae & Besprekings
Vicky De Jager
086 111 4797
huweliksfokus@telkomsa.net
Ekstras
- Artikels (8)
- Nuusbriewe (2)
- Videos (1)

